Trek daai Vellies aan en kom kuier saam met ons dié Vrydag by die Klein Groen Blohm Show, Emperors Palace. Dis ’n kuier met gees, musiek en lekker mense! 🌾🎵